VSA verkiesing, ‘n oorwinning vir sosiale media.

Posted on Posted in Bemarking

Donald J Trump is die nuwe President van die VSA. Sy oorwinning was vir die wêreld ‘n reuse verassing, aangesien die hoofstroom media (TV, koerante en radio) almal vertel het dat hy beslis nie gaan wên nie. Die hoofstroom media is ook ingespan om teen hom te veg tydens die verkiesing veldtog. Tog het hy gewên en moet mens vra hoekom?

 

Trump is ‘n suksesvolle sakeman. As sakeman verstaan hy bemarking en het hy bemarking gebruik wat werk in die moderne tyd waarin ons leef – sosiale media.

 

As jy ook wil he jou onderneming moet oorwin in 2017, is dit nie tyd dat ook jy meer aandag skenk aan bemarking op die internet nie?

 

Ons kan help!

www.webwerf.net

Leave a Reply