Toep van die maand

Posted on Posted in Garmin

Ons Toep van die maand is Garmin Viago wat gratis beskikbaar is by die “App Store” vir Android slim fone. (Terloops, ‘n Toep is goeie Afrikaans vir ‘n “App”)

Die voordeel van Garmin Viago is dat kaarte afgelaai word en nie soos Google Maps gebruik maak van data om kaarte te lees nie. Garmin het ook etlike jare ondervinding met elektroniese roetekaarte dus kan mens met gemoedsrus hulle produkte gebruik.

Leave a Reply