Team Viewer

Posted on Posted in Ontwerp

Team Viewer laat eksterne toegang toe tot jou rekenaar. Voor jy skrik, dit is soms nodig om so program te gebruik vir ondersteuning. Wat dit in kort beteken, is dat die tegniese ondersteuner van enige plek in die wereld toegang kry tot jou rekenaar om tegniese hulp te bied. Elke toegangs geleentheid word met ‘n wagwoord beskerm en hierdie wagwoord kan nie weer gebruik word nie.

 

Om Team Viewer af te laai, kliek op hierdie skakel.

Leave a Reply