Die heel eerste webwerf

Posted on Leave a commentPosted in Internet nuus

Op die 6de Augustus 1991 het die heel eerste webwerf lewendig gegaan. Dit was in vandag se terme ‘n redelik eenvoudige webwerf, maar tog revolusioner. Hierdie webwerf is steeds lewendig en lyk steeds presies soos wat hy gelyk het in 1991 (kliek hier) Volgens CNN Money is die wêreld wye web die breinkind van Tim Berners-Lee […]

Team Viewer

Posted on Leave a commentPosted in Ontwerp

Team Viewer laat eksterne toegang toe tot jou rekenaar. Voor jy skrik, dit is soms nodig om so program te gebruik vir ondersteuning. Wat dit in kort beteken, is dat die tegniese ondersteuner van enige plek in die wereld toegang kry tot jou rekenaar om tegniese hulp te bied. Elke toegangs geleentheid word met ‘n […]

Toep van die maand

Posted on Leave a commentPosted in Garmin

Ons Toep van die maand is Garmin Viago wat gratis beskikbaar is by die “App Store” vir Android slim fone. (Terloops, ‘n Toep is goeie Afrikaans vir ‘n “App”) Die voordeel van Garmin Viago is dat kaarte afgelaai word en nie soos Google Maps gebruik maak van data om kaarte te lees nie. Garmin het […]

Dekor Blinds se nuwe webwerwe

Posted on Leave a commentPosted in Ontwerp

  As deel van ‘n uitgebreide bemarkingsveldtog vir Dekor Blinds, is hulle webwerf http://dekorblinds.co.za herontwerp en is daar ook ‘n nuwe webwerf ontwerp vir een van hulle produk reekse – http://woodenblinds.co Hulle tak in Midrand se webwerf is met dieselfde tema ontwerp, om korperatiewe eenheid te skep. Dit is van uiters belang dat webwerwe slimfoon […]

Die probleem met FLASH

Posted on Leave a commentPosted in Uncategorized

  Heel party webwerwe is ‘n aantal jaar gelede geskryf deur gebruik te maak van FLASH. Nuwe webwerwe word (hopenlik) nie meer geskryf met die gebruik van FLASH nie, maar daar is steeds (ongelukkig) etlike webwerwe wat steeds met FLASH geskryf is. Die probleem is, I-Phone ondersteun glad nie FLASH nie en gevolglik kan gebruikers […]