Kliënte

kliënte sluit in:

2-1

Ons het vir Dekor Blinds ‘n log ontwerp en verskeie webwerwe gebou:

Dekorblinds.co.za

Dekormidrand.co.za

Woodenblinds.co

Ons bestuur ook baie suksesvol hulle Facebook bladsy en hulle Adwords.

Vir hulle showroom, Dekorhuys, het ons hierdie webwerf gebou: www.dekorhuys.co.za

Ons het ook hierdie logo ontwerp:

—————————————————————–

Ons moeder maatskappy, Finkor, se webblad het ons ook ontwerp en natuurlik bestuur ons ook hulle Facebook bladsy en Twitter rekening

—————————————————————–

cropped-Logo-e1458194810886

Ons is ook baie trots daarop dat ons Conserv security se webblad kon ontwerp en huisves, aangesien hulle sulke goeie werk doen om die landdelike gemeenskap veilig te hou. Ons help hulle ook om hulle Facebook bladsy te monitor.

—————————————————————–

LOGO-Voledig-300x84

Beyers Boukontrakteurs is ‘n boukontrakteur in die Noord-Kaap. Ons het hulle webwerf ontwerp en huisves die webwerf ook.

—————————————————————-

logo-for-web-2

‘n Bemarkingsprojek is suksesvol geloods vir SD Nel Prokereurs van Pretoria, wat insluit ‘n webwerf, Adwords en Facebook bladsy.

—————————————————————-

14976485_1228766130531792_3995633045307179955_o

‘n Webwerf is ontwerp en word gehuisves vir http://vencopty.co.za/

—————————————————————-

nuwe-logo-2

‘n Webwerf is ontwerp en word gehuisves vir http://archieroads.co.za/