Is jou webwerf slimfoon vriendelik?

Posted on Posted in Internet nuus

In 2014 het daar ‘n revolusie plaas gevind in Suid-Afrika, want in 2014 het die aantal internet gebruikers wat die internet met hulle slimfone besoek, die tradisionele gebruikers verby gesteek.

Dit is gevolglik verbasend om te sien hoeveel webwerwe steeds nie aangepas is om ‘n gebruikers vriendelike ervaring vir mobiele besoekers te verseker nie. Daar kan immers aangeneem word dat die aantal mobiele gebruikers se getalle dagliks groei.

Doen gerus ‘n toets op jou eie webblad vanaf jou foon. Lees alles maklik?

Indien nie, kontak ons gerus vir ‘n bekostigbare oplossing.

 

 

Leave a Reply