Hoekom moet ek my webwerf opdateer?

Posted on Posted in Ontwerp

Al ooit opgemerk hoe gereeld winkels in winkelsentrums hulle voorkoms verander?

Die rede daarvoor is eenvoudig, dit hou besoekers se aandag en prikkel nuuskierigheid.

Jou webwerf is in die grootste winkelsentrum ter wêreld, hoeveel ter meer moet jou webwerf se voorkoms nie vars en nuut gehou word nie.

Leave a Reply