Die probleem met FLASH

Posted on Posted in Uncategorized

 

Heel party webwerwe is ‘n aantal jaar gelede geskryf deur gebruik te maak van FLASH. Nuwe webwerwe word (hopenlik) nie meer geskryf met die gebruik van FLASH nie, maar daar is steeds (ongelukkig) etlike webwerwe wat steeds met FLASH geskryf is.

Die probleem is, I-Phone ondersteun glad nie FLASH nie en gevolglik kan gebruikers van I-Phone glad nie webwerwe besoek wat met FLASH geskryf is nie. Indien jou webwerf nog geskryf is deur gebruik te maak van FLASH, is dit dus raadsaam om dit onmiddelik reg te stel.

Leave a Reply