Dekor Blinds se nuwe webwerwe

Posted on Posted in Ontwerp

 

As deel van ‘n uitgebreide bemarkingsveldtog vir Dekor Blinds, is hulle webwerf http://dekorblinds.co.za herontwerp en is daar ook ‘n nuwe webwerf ontwerp vir een van hulle produk reekse – http://woodenblinds.co Hulle tak in Midrand se webwerf is met dieselfde tema ontwerp, om korperatiewe eenheid te skep.

Dit is van uiters belang dat webwerwe slimfoon vriendelik is en ook maklik gelees kan word deur soekenjins.

Leave a Reply